Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 5:11 Die Boodskap (DB)

Ek het groot eerbied vir die Here. Daarom probeer ek ander mense oortuig om ook in Hom te glo. God weet dat ek opreg is wanneer ek vir Hom werk. Ek hoop julle weet dit ook.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 5

Kyk 2 Korintiërs 5:11 in konteks