Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 13:10 Die Boodskap (DB)

Ek skryf al hierdie dinge terwyl ek nog nie daar by julle is nie. Dan hoef ek nie later, wanneer ek in Korinte aankom, met julle te raas en te baklei nie. Die Here het my immers aangestel om mense se geloof op te bou, nie om dit af te breek nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 13

Kyk 2 Korintiërs 13:10 in konteks