Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 13:9 Die Boodskap (DB)

Ek gee nie om om swaar te kry nie, solank julle net sterk is in julle geloof. Dan loop my hart oor van blydskap. Daarom bid ek dat julle geloof regtig sal begin groei.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 13

Kyk 2 Korintiërs 13:9 in konteks