Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 13:11 Die Boodskap (DB)

Ten slotte: julle lewe moet altyd vol blydskap wees. Lewe presies net soos God vir julle sê. Luister na alles wat ek vir julle gesê het. Wees eensgesind. En lewe asseblief in vrede met mekaar. Ons wonderlike God wat sy liefde oor ons almal uitgestort het en aan ons sy vrede gee, sal altyd by julle wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 13

Kyk 2 Korintiërs 13:11 in konteks