Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:7 Die Boodskap (DB)

Om seker te maak dat ek nie te veel van myself sou begin dink oor al die openbarings wat ek ontvang het nie, het God ’n groot struikelblok oor my pad gestuur. Al my swaarkry en swakhede was soos ’n doring wat die hele tyd in my voet bly vassit het. Ja, dit was soos ’n boodskapper wat die duiwel na my toe gestuur het om my pimpel en pers te kom slaan. Hierdie struikelblok moes keer dat ek verwaand raak oor al die wonderlike geestelike ervarings wat ek al beleef het.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:7 in konteks