Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:8 Die Boodskap (DB)

Nie minder nie as drie keer het ek die Here gevra om hierdie struikelblok uit my lewe weg te vat. “Laat al my swaarkry en lyding asseblief tog net ophou!” het ek Hom gesmeek.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:8 in konteks