Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:11 Die Boodskap (DB)

Ja, ek het toe soos ’n dwaas oor myself gaan staan en praat. Maar julle het my gedwing om dit te doen. Dit sou nie nodig gewees het as julle my goeie naam beskerm het voor daardie danige apostels wat nou in Korinte is nie. Al dink hulle dat hulle verskriklik belangrik is, staan ek nie ’n enkele tree terug vir hulle nie. Natuurlik is ek glad nie iets besonders nie. Ek is net ’n doodgewone mens.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:11 in konteks