Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:12 Die Boodskap (DB)

Tog het ek alles gedoen wat van my as God se apostel verwag word. Toe ek daar by julle was, het ek groot tekens en wonders en kragtige dade gedoen. Dit is mos wat julle van ’n apostel verwag, of hoe?

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:12 in konteks