Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 11:24 Die Boodskap (DB)

Ek het harder gewerk as al daardie mense. Male sonder tal is ek in die tronk gegooi. Ek is meer kere geslaan as wat ek kan onthou. Dikwels het my lewe aan ’n draadjie gehang. Vyf maal het die Jode my laat gesel deur my die gebruiklike 39 houe te slaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 11

Kyk 2 Korintiërs 11:24 in konteks