Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 11:25 Die Boodskap (DB)

Drie maal is ek met stokke toegetakel. Een keer is ek met klippe gegooi en vir dood agtergelaat. Drie keer het die skip waarop ek was, gesink. ’n Ander keer moes ek ’n hele dag en nag op die oop see ronddryf.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 11

Kyk 2 Korintiërs 11:25 in konteks