Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 11:11 Die Boodskap (DB)

Weet julle hoekom ek nie julle geld wil vat nie? Wel, omdat ek verskriklik baie vir julle omgee. God weet dit. Daarom wil ek vry wees om julle met die goeie nuus te dien sonder dat ek julle weer iets skuld indien ek julle geld sou vat.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 11

Kyk 2 Korintiërs 11:11 in konteks