Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 11:10 Die Boodskap (DB)

Ek is baie trots daarop dat ek nie julle geld wil hê nie; Christus weet dit. Niemand daar by julle in die provinsie Agaje sal my oortuig om anders hieroor te dink nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 11

Kyk 2 Korintiërs 11:10 in konteks