Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 11:12 Die Boodskap (DB)

Wat my werkswyse betref: ek is glad nie van plan om die manier waarop ek vir die Here werk te verander nie. Ek sal daardie spul wat nou by julle optree se vals motiewe ontmasker. Hulle vertel glo vir julle dat hulle ook apostels is, net soos ek.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 11

Kyk 2 Korintiërs 11:12 in konteks