Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 10:12 Die Boodskap (DB)

Nou ja, ek sal dit nie waag om my te vergelyk met daardie mense wat nou by julle preek en wat so baie oor hulle eie prestasies spog nie. Hulle dink geloof is ’n geestelike kompetisie. Daarom vergelyk hulle hulle gedurig met mekaar om te kyk wie is die beste gelowiges. Dit is dom. Ek sal nooit waag om so iets te doen nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 10

Kyk 2 Korintiërs 10:12 in konteks