Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 10:11 Die Boodskap (DB)

Die arme man maak maar ’n swak indruk en sy woorde is net ’n bondel wind. Hy preek ons skoon aan die slaap.” Hoor hier, dis alles leuens. Die mense wat hierdie stories versprei, moet weet dat ek altyd dieselfde is, of ek nou ’n brief aan julle skryf en of ek in lewende lywe daar by julle is.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 10

Kyk 2 Korintiërs 10:11 in konteks