Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:13 Die Boodskap (DB)

In my briewe skryf ek oor sake wat julle maklik kan verstaan. Daarom glo ek julle sal verstaan dat julle baie trots op my kan wees wanneer ons almal saam op die laaste dag voor die Here Jesus staan. Natuurlik sal ek op daardie dag ook baie trots op julle wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:13 in konteks