Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:12 Die Boodskap (DB)

Ek is trots daarop dat ek opreg optree teenoor almal, ook teenoor julle. God self stel my in staat om sonder vals motiewe op te tree. Hiervan is ek absoluut oortuig. Ek hou my nie met allerhande slimpraatjies besig nie. Nee, ek is heeltemal afhanklik van God se goedheid.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:12 in konteks