Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:11 Die Boodskap (DB)

Bid asseblief vir ons. Daarsonder kan ons glad nie ons werk vir die Here doen nie. Julle gebede maak dat baie ander mense ook begin bid. Hulle sal vir God dankie sê omdat Hy ons met sy hemelse gawes toegerus het sodat ons die goeie nuus aan hulle kan bekendmaak. Op hierdie manier werk al julle gebede mee aan die uitdra van die evangelie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:11 in konteks