Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:4 Die Boodskap (DB)

Hy self dink natuurlik hy weet baie, maar eintlik weet hy niks. Hy sal gewoonlik oor alles wil stry en ’n yslike argument begin oor wat ’n spesifieke woord nou juis beteken. Hierdie ongesonde houding van hom sal maak dat mense later vies raak vir mekaar. Hulle sal jaloers op mekaar word, lelike dinge van mekaar sê en mekaar so verdag maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:4 in konteks