Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:3 Die Boodskap (DB)

Sê nou iemand wil julle meer oor die godsdiens leer, maar hy vertel net ’n klomp stories wat nie waar is nie. Dit is glad nie wat die Here Jesus Christus vir ons vertel en geleer het nie. Na so iemand moet jy nie eens luister nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:3 in konteks