Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:5 Die Boodskap (DB)

Hulle sal aanmekaar stry en baklei omdat hulle deurmekaar is. Hulle sal nie meer mooi kan dink nie en dan nie meer weet wat waar is nie. Hulle dink dat godsdiens eintlik daar is om geld mee te maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:5 in konteks