Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:17 Die Boodskap (DB)

Waarsku die mense wat in hierdie wêreld baie geld het om nie te veel van hulleself te begin dink nie. Hulle moet nie hulle hele lewe op geld en rykdom bou nie, want dit hou nie baie lank nie. ’n Mens kan ook nie seker wees dat jy altyd geld sal hê nie. Hulle moet eerder hulle lewe bou deur op God te vertrou. Hy sal sorg dat ons alles kry wat ons nodig het om van te leef. Praat mooi met die ryk mense.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:17 in konteks