Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:16 Die Boodskap (DB)

Hy leef vir altyd. Ons kan nie by sy blyplek kom nie, want dit is omgewe deur ’n helder lig. Daarom het niemand Hom nog ooit gesien nie en kan niemand Hom sien nie. Almal moet sy Naam grootmaak, want die krag wat nooit ophou nie, is Syne. Sowaar!

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:16 in konteks