Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:11 Die Boodskap (DB)

Moenie jonger weduwees se name op die lys sit nie. Hulle kan dalk weer trou, want as hulle ’n man begin begeer, kan dit dalk vir hulle belangriker word as om die Here te dien. Dan doen hulle dalk nie meer alles wat die Here van hulle verwag nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:11 in konteks