Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:10 Die Boodskap (DB)

Sy moet bekend wees vir die goeie lewe wat sy lei. Sy moes mooi na haar kinders gekyk en hulle goed grootgemaak het. Mense moes altyd by haar welkom gevoel het en sy moes altyd gewillig gewees het om ander te dien, al was die takie hoe nederig. Sy moes altyd daar gewees het om te help as iemand hulp nodig gehad het. Die leuse van haar lewe moet wees: doen goed aan ander.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:10 in konteks