Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 4:3 Die Boodskap (DB)

Dink net, hulle sê mense mag nie trou nie en vertel vir hulle dat hulle sekere kos nie mag eet nie. Wat hulle vergeet, is dat God alles gemaak het, ook die kos.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 4

Kyk 1 Timoteus 4:3 in konteks