Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 4:2 Die Boodskap (DB)

Hierdie mense sal nie eens omgee om hulle op allerhande verkeerde paaie te lei nie, want hulle het geen gewete meer oor nie. Hulle sal nie eens sleg voel oor al die godsdienstige onsin wat hulle verkoop nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 4

Kyk 1 Timoteus 4:2 in konteks