Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 4:4 Die Boodskap (DB)

Ons wat op God vertrou en weet wat waar is en wat nie, eet daardie selfde kos sonder enige probleme, want God het dit mos gemaak. Om die waarheid te sê, ons sê ook nog vir Hom dankie daarvoor. En dit is reg so, want alles wat God gemaak het, is goed. ’n Mens hoef nie jou neus op te trek vir enigiets as jy vir God daarvoor dankie sê nie. God self het vir ons gesê dat alles wat gemaak is Syne is.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 4

Kyk 1 Timoteus 4:4 in konteks