Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 4:14 Die Boodskap (DB)

As mense lelik met julle praat omdat julle Jesus s’n is, moet julle bly wees. Dit is vir julle ’n bewys dat God se Gees, wat groot en belangrik is, in julle lewe aan die werk is en dat mense dit raaksien.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 4

Kyk 1 Petrus 4:14 in konteks