Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 4:13 Die Boodskap (DB)

Dink maar aan Jesus. Hy het baie swaargekry. Julle moet eerder bly en opgewonde wees dat julle soos Hy is, al is dit ook dat julle soos Hy kan swaarkry omdat julle Christene is. Dink net hoe bly julle gaan wees wanneer Hy weer kom en almal dan sien hoe groot en belangrik Hy regtig is.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 4

Kyk 1 Petrus 4:13 in konteks