Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 3:3 Die Boodskap (DB)

Ek vra julle: Wanneer is ’n vrou regtig mooi? Vir ’n Christen sit skoonheid nie aan die buitekant nie, maar dit kom van binne. Moenie julle te veel daaroor bekommer of julle klere in die mode is en julle hare pragtig versorg is nie. Mooi juweliersware is ook nie nodig om julle mooi te maak nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 3

Kyk 1 Petrus 3:3 in konteks