Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 3:2 Die Boodskap (DB)

moet die manier waarop jy as vrou leef, hom oortuig dat dit waarin jy glo, die waarheid is. Jou lewe praat baie harder as jou woorde. Dit is eintlik nie eens nodig om baie met jou man oor God te praat as jy leef soos Hy wil hê nie. So sal jy vir jou man wys hoe wonderlik God is.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 3

Kyk 1 Petrus 3:2 in konteks