Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 3:4 Die Boodskap (DB)

Nee, ’n vrou se eintlike skoonheid kom van binne af. Hoe mooi is dit nie as ’n vrou sag en vriendelik optree nie! Of ’n vrou nou oud of jonk is, hierdie soort mooiheid kan jy nie van haar af wegvat nie. In God se oë is dit die kosbaarste juwele wat ’n vrou kan dra.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 3

Kyk 1 Petrus 3:4 in konteks