Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 2:6 Die Boodskap (DB)

Ons lees in die Skrif dat God lank gelede al gesê het:“Kyk mooi, in Sion bou Ek ’n steen in. Ek self het die steen gekies en dit op die belangrikste plek in die hele gebou gesit. Iemand wat op dié steen vertrou, sal nooit daaroor jammer hoef te wees nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 2

Kyk 1 Petrus 2:6 in konteks