Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 2:5 Die Boodskap (DB)

Julle moet ook sulke goeie, lewende stene wees sodat God julle in die geestelike huis kan inbou. Dit is maar ’n ander manier om te sê dat julle mense moet wees wat die Here elke oomblik van julle lewe dien. So kan God sy hand deur julle na ander uitsteek en kan ander sy hand deur julle voel. Doen en gee vir die Here dit waarvan Hy hou, want Jesus maak dit vir julle moontlik.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 2

Kyk 1 Petrus 2:5 in konteks