Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:36 Die Boodskap (DB)

Sê nou maar iemand is verloof en omdat hy baie tyd aan die Here se werk wil afstaan, kom hy jare lank nie tot trou nie. Dan begin hy die gevoel kry dat hulle maar moet trou omdat die meisie nie meer gelukkig is om vir so ’n lang tyd net verloof te bly nie. Hy moet gerus maar trou. Dit is nie sonde om dit te doen nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:36 in konteks