Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:35 Die Boodskap (DB)

Ek wil nie sommer uit snaaksigheid hê dat julle nie moet trou nie, maar wil julle regtig eerder help. Ek wil graag hê dat julle volstoom vir die Here moet leef en doen wat reg is.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:35 in konteks