Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:34 Die Boodskap (DB)

dit verdeel sy aandag. ’n Ongetroude vrou kan haar ook lekker toespits op wat vir die Here belangrik is. Haar doel is om met alles wat sy het vir die Here te leef. ’n Getroude vrou kan dit nie doen nie. Sy moet na haar gesin kyk en haar man versorg.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:34 in konteks