Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:9 Die Boodskap (DB)

As ek so na julle kyk, lyk dit vir my of God ons - wat spesiaal deur Hom gestuur is - buite gegooi het om daar in die donker en koue van ellende te vergaan. Almal wat leef en beef - of dit nou hemelse wesens of mense is - kan sien hoe sleg dit met ons gaan. Vir ander lyk ons maar dom, maar ons is dit vir Christus. Julle gaan egter deur as die verstandige Christene. Laat ek aangaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:9 in konteks