Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:8 Die Boodskap (DB)

Julle dink mos julle het alles wat julle nodig het, ja, in julle eie oë is julle geestelike miljoenêrs. Julle gedra julle asof julle die belangrikste mense op die aarde is en ons glad nie nodig gehad het nie. Ek wens dat julle régtig so belangrik geword het, want dan sou ons saam met julle net so belangrik kon wees.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:8 in konteks