Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:6 Die Boodskap (DB)

My liewe vriende, ek het myself en Apollos as voorbeeld gebruik om dit vir julle makliker te maak om te verstaan wat die gesegde beteken: “Moenie verder gaan as wat God jou geleer het om te gaan nie.” As julle dit verstaan, sal julle nie die een werker van God prys en die ander een afkraak nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:6 in konteks