Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 3:11 Die Boodskap (DB)

Daar kan net op een plek gebou word en dit is waar ek die fondament gelê het.Daardie fondament is Jesus Christus. Geestelike bouwerk op enige ander fondament help niks nie. Dit maak ook baie saak hoe en waarmee ’n mens op daardie fondament bou.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 3

Kyk 1 Korintiërs 3:11 in konteks