Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 3:10 Die Boodskap (DB)

God was baie goed vir my en het my geleer om in julle gemeente te werk soos ’n bouer wat sy werk ken. Ek het die fondament stewig en goed gelê. Ander bouers werk nou verder aan die gebou. Elkeen wat daarná bou, moet egter doodseker maak dat hy behoorlik en reg bou.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 3

Kyk 1 Korintiërs 3:10 in konteks