Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 1:9 Die Boodskap (DB)

As ons egter voor God erken dat ons foute gemaak het en nooit weer dieselfde foute wil maak nie, sal God van sy kant af heeltemal van ons sondes vergeet. Hy sal ons ook geestelik skoon was van alles waarvan Hy nie hou nie. Glo dit maar, want God bly getrou aan sy beloftes en doen wat reg is.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 1

Kyk 1 Johannes 1:9 in konteks