Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 1:10 Die Boodskap (DB)

Dan is daar nog van ons wat wil beweer dat ons nie foute maak of sonde doen nie. Verbeel jou! Deur dit te sê maak hulle van niemand anders nie as God self ’n leuenaar! Húlle verstaan nou regtig niks van God se boodskap nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 1

Kyk 1 Johannes 1:10 in konteks