Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 1:8 Die Boodskap (DB)

Ja-nee, moet my nie verkeerd verstaan nie: as ons wil voorgee dat ons nooit sonde doen nie, slaan ons die bal heeltemal mis. Wie dit sê, praat nie die waarheid nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 1

Kyk 1 Johannes 1:8 in konteks