Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het vir die mensevan Jerusalem gesê:‘Julle moet My eer,julle moet luisterwanneer Ek met julle praat.’As hulle geluister het,dan sou Ek die stad nie verwoes nieen hulle nie straf nie.Maar hulle het aangehouom verkeerd te doen.Alles wat hulle gedoen het,was verkeerd.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:7 in konteks