Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“Ek het die mense van baie volkelaat sterf.Ek het die sterk mureom hulle stede afgebreek.Daar is niemand watin hulle strate loop nie,niemand loop daar verby nie.Ek het die huisein hulle stede afgebreek,daar woon niemand nie.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:6 in konteks