Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet julle wag vir die dagwanneer Ek kom om julle te straf.Ek het besluit om die volkebymekaar te maak.Ek wil hê hulle moet voelhoe kwaad Ek is.Ek sal al die mense op die aardelaat brand in die vuur,want Ek is baie kwaad.”

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:8 in konteks