Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 2:15 Bybel vir Almal (ABA)

Nineve was ’n stadvol vrolike mensewat oor niks bekommerd was nie.Hulle het gedink hulle stadis die beste en die sterkste.Maar die vyandesal die stad verwoes.Dit sal ’n plek wees waar net diere lê.Almal wat daar verbygaan,sal die stad Nineve spot.Hulle sal na die hope klippe wysen lag.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 2

Kyk Sefanja 2:15 in konteks